Woordeboeke

Top: World: Afrikaans: Naslaan: Woordeboeke:
  • Die derde Afrikaanse retrogade woordelys - Die derde aanlyn Afrikaanse retrogade woordelys. In 'n retrogade woordeboek word woorde alfabeties gesorteer volgens die laaste letters in die woord. Praktiese gebruike is om woorde wat rym, asook woorde met soortgelyke agtervoegsels te vind.
  • Insigte oor die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls - Kort oorsig oor die nuwe Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (AWS), met opsomming van bestaande reëls, geskiedenis, omgangstaal en debat.
  • Woordeboek van die Afrikaanse Taal - Woordeboekprojek vir alle Afrikaanse woorde ooit. Kontakinligting, intekenvorm en bestelvorm vir CD-weergawe.

 
Personal Loans|Compare|Loan|Mortgage Calculator|Loans